Fedora-borge.

Die Fedora-projek ontvang borgskap van die volgende organisasies met trots...
Red Hat, Inc.
Red Hat, geïnk. is die primêre borg van die Fedora-projek. Red Hat verskaf die Fedora-projek met ’n wye verskeidenheid hulpbronne, insluitend die ondersteuning van voltydse werknemers, infrastruktuur in hardeware en bandwydte, befondsing vir geleenthede, en regshulp.

Die Fedora-projek is ook dankbaar vir die volgende borge vir hulle substansiële ondersteuning:

Dell Inc.
Proio
ServerBeach
TeliaSonera

OSUOSL
Tummy
ColocationAmerica
Dedicated Solutions

ibiblio
BODHost
host1plus
InterNetX

CDN77.com

Geïnteresseerd om iets vir Fedora te borg?

Kontak admin@fedoraproject.org of besoek #fedora-admin op irc.freenode.net.